MPUMALANGA WRESTLING ASSOCIATION
Mpumalanga Wrestling Association
Stoeivereniging
South Africa
SOUTH AFRICA
AFFILIATED TO THE S.A.W.F. and M.S.C.    
Sterkte Manne !!

Baie sterkte aan Andre & Willem Schutte wat aan die Senior Afrika Kampioenskappe gaan deelneem vanaf 1 tot 6 Maart 2016.

Ons weet julle sal net julle beste lewer.  

Sterkte ook aan Charles Villet ons Beampte wat 'n stappie nader is aan die Olimpiese Spele !! 

Ons is SUPER TROTS op elkeen van julle !!

       terms | © Mpumalanga Stoeivereniging / Wrestling Association - All rights reserved